Jane Adams (aktrise)

Jane Adams
Geboorte 1 April 1965 (1965-04-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1985–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Adams (gebore 1 April 1965) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness (1998), Eternal Sunshine of the Spotless Mind (2004), A Series of Unfortunate Events (2004), en Poltergeist (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search